Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Dima het homself weer vermom en na Uil se blyplek teruggekeer. Die keer was hy op soek na Uil se vuur. Uil het die vuurstokkies om sy nek gehang. Dima het by Uil onder die boom gaan sit en hulle het 'n klapspeletjie met die naam Gi begin speel.
10
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Hulle het geklap en geklap en Uil se vuurstokkies het om sy nek begin klap-klap, klap-klap. Dima het probeer om die stokkies te gryp, maar Uil het dit oor sy nek gegooi sodat die stokkies oor sy rug gehang het.
11
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Hulle het die hele dag geklap en die ritme het Uil skoon van die vuurstokkies laat vergeet. Skielik toe die stokkies weer oor sy skouer swaai het Dima dit gegryp en weggehardloop. Uil en sy hele familie het agter Dima aan gehardloop, maar Dima was te slim vir hulle en het die pad vol dorings gestrooi. Uil kon nie vir Dima vang nie.
12
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Dima kon nie wag om vuur te maak nie, hy het die stokkies gevryf en gevryf. Hy het geblaas en geblaas totdat 'n klein vlammetjie verskyn het. Die vuurtjie het groter en groter geword en die veld en bome het begin brand. Dima het gesê: "Van nou af sal mense vuur kan maak met elke boom op aarde."
13
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Jare later het Dima na Uil toe terug gegaan, maar daar was net 'n klein seuntjie wat met diertjies van hout gespeel het. Dima het vir die seuntjie gevra om hom te wys waar hulle hulle water bêre. Hy het Dima gaan wys waar die Djaba was, 'n groot kleipot vol water.
14
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Dima het gemaak of hy oppad huistoe is, maar hy het skelmpies na die kleipot gegaan en die pot omgekeer en al die water het uitgeloop. Dima het vinnig oor die stroom water gespring sodat Uill hom nie kon vang nie.
15
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Daarom is die aarde se riviere vandag nog vol water. Daarom het ons die son, maan en vuur, alles te danke aan die wonderlike Dima.
16
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
Notas In 2003, het Katunga Carimbwe sy weergawe van die storie aan Titu Mangumbu en Marlene Winberg in die Noord-Kaap in Suid-Afrika vertel terwyl hy geskilder het. Mangumbu, Mahongo en Winberg het die storie vertaal en die geskrewe weergawe het verskyn. Sy ouers het vir hom die storie as kind in Mavinga, Angola vertel, waar hy in 1958 gebore is. Die meeste van die stories speel af in Suidelike Afrika en die Kalahari waar daar !Xun gepraat word en ander bekende tale. Die name van Dima verskil van area tot area. Die "klapspeletjie" word steeds deur die !xun, die Nharo, en Kalahari San gespeel. Die storie stel Dima voor as 'n kulturele held en legende. Hy bereik dit met die woorde, “Van nou af sal mense vuur kan maak met elke boom op aarde.” Die Manyeka Arts Trust hou 'n !Xun vertelling van die storie deur Meneputo Mnaunga Maneka. Die illustrasies is deur Marlene Winberg en digitaal deur Satsiri Winberg ontwerp vanaf skilderye by Manyeka Art Collection gemaak deur San kunstenaars Thaalu Rumao, Tuoi Samcuia en Joao Wenne Dikuango, wie al reeds oorlede is.
17
CC-BY
Traditional San story
Marina Paynter
af
0108_dima-en-uil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0108
asp
In ‘n klein dorpie teen die hange van berg Kenya, het ‘n klein dogtertjie in die landerye saam met haar ma gewerk. Haar naam was Wangari.
0
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari het dit baie geniet om buite te wees. In hulle familie se groentetuin, het sy die grond los maak met haar Machete. Daar het sy klein saadjies in die grond geplant.
1
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Sonsondergang was haar gunsteling deel van die dag. Sy het geweet dit was tyd om huistoe te gaan wanneer dit so donker geword het, dat sy nie meer die plante kon sien nie. Sy het die smal padjies gevolg deur die landerye en riviere.
2
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari was ‘n slim kind en kon nie wag om skooltoe te gaan nie. Haar ma en pa wou gehad het sy tuis bly, om hulle te help. Op sewe-jarige ouderdom het haar ouer boetie haar ouers oortuig om haar skooltoe te stuur.
3
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Sy het daarvan gehou om te leer! Met elke boek wat Wangari gelees het, het sy al hoe meer geleer. Sy het so goed gedoen op skool dat sy die geleentheid gebied is om in die Verenigde State van Amerika te studeer. Wangari was baie opgewonde! Sy wou graag meer leer van die wêreld.
4
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari het baie nuwe dinge geleer by die Amerikaanse universiteit. Sy het meer van plante geleer en hoe hulle groei. Dit het haar laat terug dink aan die pragtige woud in Kenya. Sy het daar saam met haar boeties onder die koeltebome gespeel.
5
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Sy het al hoe meer besef hoe lief sy die mense van Kenya het, terwyl sy studeer het. Sy wou hê hulle moet gelukkig en vry wees. Hoe meer sy geleer het, hoe meer het sy terug gedink aan haar tuiste in Kenya.
6
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Toe sy haar studies voltooi het, is sy terug Kenya toe. Alles in haar land het verander. Daar was groot uitgestrekte plase, reg oor die land. Die vroue het nie meer hout gehad, om vuur te maak nie. Die mense was arm en die kinders was honger.
7
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari het ‘n plan gehad. Sy het die vroue geleer hoe om met die plant van ‘n saadjie, ‘n boom te laat groei. Die vroue kon die bome verkoop en die geld gebruik om na hulle gesinne om te sien. Die vroue was baie gelukkig. Wangari het hulle gehelp om suksesvol te wees.
8
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Die nuwe bome het groot geword en groot boomplantasies geword. Die riviere het weer begin vloei. Wangari se boodskap het reg oor Afrika versprei. Vandag is daar miljoene bome wat met Wangari se hulp groei.
9
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari het hard gewerk. Regoor die wêreld het mense notisie geneem van haar hulp en sy het ‘n bekende prys verower. Ons noem hierde prys die Nobel Prys vir Vrede. Sy was die eerste vrou in Afrika wat hierdie prys verower het.
10
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Wangari het in 2011 gesterf, maar elke keer wat ons ‘n boom sien, kan ons dink aan haar groot bydra in Afrika.
11
CC-BY
Nicola Rijsdijk
Monique
af
0110_n-klein-saadjie-die-verhaal-van-wangari-maathai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0110
asp
Haas het eendag langs die rivier verbygehardloop.
0
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Seekoei was ook daar, hy was besig om die smaaklike groen gras te eet.
1
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Seekoei sien nie vir Haas nie en sy trap per ongeluk op Haas se voet. Haas gee ’n groot gil en begin op Seekoei te skree: “Jou Seekoei! Kan jy nie sien dat jy op my voet trap nie?”
2
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Seekoei vra vir haas on verskoning: “My maat ek is so jammer. Ek het jou nie gesien nie. Asseblief vergewe my!” Haas wil niks hoor nie en skree op Seekoei: “Jy het dit aspris gedoen! Eendag sal jy kry wat jy verdien!”
3
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Haas gaan haal toe vir Vuur en sê toe vir Vuur: “ Gaan brand vir Seekoei wanneer sy uit die rivier uitkom, sy het op my voet getrap!” Vuur antwoord vir Haas: “Geen probleem Haas, enige iets vir jou my vriend”
4
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Later daardie dag het Seekoei vêr van die rivier af gras gaan eet. Ewe skielik “Whoosh” Vuur het in vlam verander. Die vlamme het Seekoei se hare begin brand.
5
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Seekoei begin huil en hardloop na die water toe. Al haar hare was afgebrand in die vuur. Seekoei het aanhou huil: “My hare het afgebrand in die vuur! Jy het al my hare gebrand! My hare is alles weg! My pragtige pragtige hare!”
6
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Daarom gaan die seekoei nooit vêr van die water af nie, hulle is bang Vuur brand hulle. Haas was baie bly toe Seekoei gebrand het en Haas het aanhou sê: “Ek het haar terug gekry!”
7
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Elizma Hiscock
af
0111_hoekom-seekoeie-nie-hare-het-nie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0111
asp
Ek kan daarmee hardloop.
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee spring.
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee dans.
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee swem.
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee touspring.
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee skop.
5
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Ek kan daarmee ontsnap.
6
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Maar ek kan nooit daarmee vlieg nie.
7
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0112_my-liggaam.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0112
asp
Daar was eendag 'n meisie genaamd Tselane. Na haar pa se dood het sy alleen by haar ma gebly. Op 'n dag besluit haar ma dat hulle 'n nuwe lewe in 'n ander dorpie moet begin. Tselane het gehuil. Sy wou nie haar ou dorpie verlaat nie.
0
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Haar ma was bang om haar dogter alleen te laat, want daar het reuse in die grotte naby die dorpie gewoon. Maar Tselane het so baie gehuil dat haar ma uiteindelik ingestem het dat sy mag bly.
1
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Tselane se ma het belowe om elke dag vir haar kos te bring. Sy het gesê: "Ek sal 'n liedjie sing sodat jy weet dat dit ek is. Moenie die deur vir enige iemand anders oopmaak nie, my kind." Sy het die liedjie gesing: "Tselane, my kind! Tselane, my kind! Kom uit en eet jou pap! Kom uit en eet jou pap!"
2
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Die volgende oggend kom Tselane se ma met kos na die huis toe. Sy het haar spesiale liedjie gesing. Tselane het die deur oopgemaak en haar ma se lekker kos gevat. Haar ma het haar gesoen en teruggegaan na haar nuwe huis toe.
3
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
'n Reus het in die bosse weggekruip en vir Tselane en haar ma dopgehou en na hulle geluister! Nadat Tselane daardie aand haar lig doodblaas, het sy 'n diep stem haar ma se liedjie hoor sing. "Tselane, my kind! Kom uit en eet jou pap!" het die reus gesing.
4
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Die reus het teleurgesteld na sy grot toe weggestap. Tselane se ma het elke oggend en aand vir haar kos gebring. Die reus het ook gekom, maar Tselane het hom weggestuur. Sy het elke keer sy diep stem herken as hy haar ma se liedjie sing.
5
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Op 'n dag kry die reus 'n idee: "Ek kan my stem verander sodat dit soos Tselane se ma s'n klink!" het hy vir homself gesê. Hy het 'n vuur gemaak en 'n gladde, ronde klippie in die vlamme gegooi. Toe die klippie rooiwarm was, het hy dit uit die vuur gehaal en ingesluk! "Kudutlu!" het die steen gemaak soos dit in die reus se keel afglip.
6
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Die reus het begin sing. Hy was vreeslik bly toe hy hoor sy stem klink net so mooi en soet soos Tselane se ma s'n! Vroeg die volgende oggend het die reus na Tselane se huis toe gestap. By die deur het hy gesing: "Tselane, my kind! Kom uit en eet jou pap!"
7
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Tselane was baie bly om haar ma se stem te hoor. Sy het die deur oopgemaak. Die reus het reg voor haar gestaan! Sy het die deur probeer toemaak, maar die reus was te vinnig. Hy het Tselane gegryp en haar in 'n sak gegooi.
8
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Die gelukkige reus het na sy grot toe teruggeloop. "Wat 'n wonderlike dag. As ek nou net 'n bietjie tradisionele bier gehad het, sou dit my aandete verder opkikker," het hy vir homself gesê.
9
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
'n Rukkie later het Tselane se ma soos gewoonlik haar dogter se kos gebring. Sy het haar liedjie gesing, maar Tselane het nie uitgekom nie. Weer het sy haar liedjie gesing, en steeds het Tselane nie uitgekom nie. Na die derde keer wat sy gesing het, het sy die deur oopgeskop. Tselane was nêrens te siene nie. Haar ma het besef wat gebeur het. Gou het sy 'n plan gemaak.
10
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Sy het 'n bietjie bier in 'n kalbas gegooi, dit op haar kop gesit en na die grotte toe geloop. "Goeienaand, reus!" het Tselane se ma geroep. Die reus het die wonderlike geur van die tradisionele bier geruik en die deur oopgemaak. Tselane se ma het gesê: "Ek het net hier verbygeloop toe ek jou hoor sing. Ek is op pad na 'n partytjie in 'n ander dorpie."
11
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
"Kom ek gee vir jou 'n bietjie van my bier voordat ek verder loop," het Tselane se ma gesê. Die reus sou nie 'n kans laat verbygaan om tradisionele bier te drink nie! Hy het Tselane se ma die grot binnegenooi. Met een groot sluk het die reus die bier gedrink. Tselane se ma het hom meer en meer – en nog meer – gegee totdat die kalbas leeg was. Die reus was gou vreeslik dronk. Hy het omgeval en op die grond aan die slaap geraak.
12
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Toe Tselane se ma hoor hoe die reus snork, het sy die sak wat in die grot lê, oopgemaak. Tselane het uit die sak gespring. Hulle het vinnig huis toe gehardloop. Van daardie dag af het Tselane by haar ma in die nuwe dorpie gebly. Hulle was baie gelukkig en die reuse het hulle nooit weer gepla nie.
13
CC-BY
Lorato Trok
Fanie Viljoen
af
0118_tselane-en-die-reus.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0118
asp
Thuli het kort hare.
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Anna het kort hare.
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Cathy het die langste hare.
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Zama het gevlegde hare.
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Baba het 'n baard.
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Zanele het haar hare gekam.
5
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Thabo het sy hare gesny.
6
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Themba het sy hare afgeskeer.
7
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Monique
af
0120_hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0120
asp
Zama maak gereed vir skool.
0
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Pa kook pap vir ontbyt.
1
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Ma maak die beste pap!" sê Zama.
2
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Pap gee Zama energie vir skool.
3
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Die pap is gaar.
4
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Pa skink die melk met liefde.
5
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Pa, ek dink die pap kort suiker," sê Zama.
6
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Ma se pap proe baie beter as Pa se pap," dink Zama.
7
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Pa, kan ek asseblief nog suiker kry?" vra Zama.
8
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Pa gee vir Zama nog suiker.
9
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Jig! Pa! Pa het sout op my pap gegooi!"
10
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
"Pa, wanneer sal Ma weer by die huis wees?" vra Zama.
11
CC-BY
Zimbili Dlamini
Fanie Viljoen
af
0121_pap.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0121
asp
Ek het wakker geword in die nag, ek het so dors gevoel. Ek wou gaan water haal, maar eers moes ek onder die bed kyk vir my pantoffels.
0
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
O, my hemel! Daar is 'n tier onder my bed!
1
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Wat moet ek nou maak?
2
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Moet ek vir mamma roep? Wat as die tier grom?
3
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Moet ek net weer probeer slaap? Maar ek is nie meer moeg nie, en wat van die tier onder my bed?
4
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Dan skakel iemand die lig aan. Mamma staan by die deur.
5
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
"Wat het gebeur my liefie?" "Het jy my geroep?" vra mamma.
6
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Ek wys met my vinger na die tier onder my bed. Mamma buk en kyk onder die bed, sy trek die tier onder my bed uit.
7
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
"Die is nie 'n tier nie" sê mamma. Dis my dik geel en swart jas met die groot blink knope wat blink soos ń tier se oë.
8
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Ek was bang vir niks! Mamma gaan haal vir my water.
9
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Nou gaan ek lekker slaap en droom van tiere wat glinster in die son diep in die woud!
10
CC-BY
Anupa Lal
Karen Hart
af
0123_onder-my-bed.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0123
pb
Een spesiale Vrydag trek Yusuf se pa aan voor ʼn flikker van lig die dag ophelder. Hy sit op sy swaar weerdig baadjie en die groen wol kappie wat sy ore toe maak. Hy waai vir sy seun totsiens. Yusuf se oë kikker op toe sy pa sê, "Vandag is die dag waneer ek vir jou ʼn vis sal vang en ʼn geskenk vir jou huistoe bring."
0
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
ʼn Vis en ʼn geskenk? Oh, wat sal dit wees? Papa siklus af Muizenberg Strand toe. Kraak kraak gaan die wiele al die pad na die Surfer's Hoek. Meeue omring die lug. "Waaat? Waaat? Waaat?", skree hulle. "Wat gaan jy terug bring vir Yusuf?". Papa lui sy klok. "Wag en sien wat dit sal wees."
1
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Die vissers kyk hoe die son op kom. Hulle kyk hulle nette. Hulle kyk hulle roeispane. Hulle luister na die wind. Hulle trek hulle bote af na die water roe. Yusuf se oupa, Oupa Salie was ʼn treknet visser. Voor hom was sy pa, Oupagrootjie Ridwaan, wat ook die see geken het.
2
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Die boot ry in die golwe in. Papa se arms rek na die roeispan toe. Sy bene versterk teen die kante. Sy nek stamme, sy rug spiere uitkring. Papa sing as hy werk: "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop."
3
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Die hele dag kyk Yusuf na die lug. Dit is helder en duidelik en windstil. ʼn Vis en ʼn geskenk! Wat sal Papa huistoe bring van die see af? Partykeer bring hy ʼn mooi dop. Partykeer bring hy ʼn juweel groen bottel wat afgewas is van die golwe.
4
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Sommige dae bring Yusuf se pa ʼn storie. Soos die tyd toe hulle seeskilpaaie op die sand gekry het, honderde ingewas deur ʼn storm. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Wat sal jy doen om die seeskilpaaie te red?" Papa sê, "Ons het daai skilpaaie gered, ek sê vir julle. Ons het hulle terug gestuur na die see toe, elke laaste een."
5
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Papa bring altyd ʼn lied huistoe.Hy sing die lied waneer hy die roeispane trek. Hy sing die lied wanner hy die nette trek. Hy sing die lied as hy die toue op rol. Hy sing die lied waneer hy huistoe siklus. "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop."
6
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Ouma Safiya soek a lekker vet geelstert vis vir haar aandete. Ma soek ʼn nuwe rok. " Moet nie laf wees nie," sê Ouma. "Jy sal gelukkig wees as hulle eens ʼn klein krappie vang. Dit sal waarskynlik vis stert Vrydag wees. Daar is nie baie vis oor in die see nie." Yusuf hou Ouma se hand. Hulle gaan oor die pad na die bad tente. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue wat op die helder dakke sit. "Wat is vir aandete?"
7
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Verlede jaar het die vissers met die surfers baklei. Kwaai vuiste en skreeu woorde. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Daar is genoeg see vir almal", sê Yusuf se pa. Hy wys vir hulle hulle visvang lisensie wat Oupa Salie syn was. "Golwe vir almal. Water gratis."
8
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Ouma Sufiya kyk deur haar verkyker, haar vingers krul in nuuskierigheid. Die haai siriene klink. Swemmers hardloop terugsand toe en gryp hulle handdoeke. Surfers stroomloop strand to, met hulle brandeplanke onder hulle arms. Onder die storte het hulle die duikpakke afgehaal. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Wat sal Yusuf se pa van die see af bring?"
9
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Yusuf se pa en oom en neefies afgee en trek. Klien haai was gevang. Dit kronkel en dryfkragte in die golwe.Yusuf se pa ontwarren die nette, sing vir die haai: "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop." Toe die haai uituindelik vry is het terug golwe toe gestorm, met net een vet geelstert in die net. Ouma Safiya sal bly wees.
10
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Die mans trek die boot in en spoel op die kabels. ʼn Harde wit driehoek vang pa se vinger. "Waaar? Waaat? Waaat?", skree die meeue. "Wat het jy terug gebring vir Yusuf?" Soos die son afgaan, antwoord Papa die meeue. " ʼn Gelukkige haai tand nir my seun." By die huis hou Yusuf sy geskenk op na die stere toe.
11
CC-BY
Liesl Jobson
null
af
0124_n-vis-en-n-geskenk.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0124
asp
Ek word wakker en maak vuur.
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Ek kook water.
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Ek kap die vuurmaakhout.
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Ek roer die pot.
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Ek vee die vloer.
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Ek was die skottelgoed.
5
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp
Waarom werk ek so hard... as my boetie net heeltyd speel?
6
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0129_lui-klein-boetie.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0129
asp