Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet
document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
1
Lees asseblief die aansoekgids op bladsy 7 sorgvuldig deur, want dit bevat belangrike inligting wat jou sal help om die aansoekvorm korrek in te vul.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
2
Vul die aansoekvorm op die agterkant in en maak seker dat jy alle tersaaklike dokumentasie, sowel as jou handtekening, waar nodig verskaf het.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
3
Streeks- instapsentrums: Raadpleeg die aansoekgids op bladsy 7 vir meer besonderhede.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
4
As jou aansoek suksesvol is, sal GEMS binne 7 dae van ontvangs van jou aansoek 'n verwelkomingspak aan jou pos.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
5
Jou aansoek sal vertraag word as jy GEMS nie van al die nodige dokumentasie voorsien nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
6
as jou aansoek nie verwerk kon word nie, sal GEMs jou binne 15 dae van ontvangs van jou aansoek kontak.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
7
Skakel gerus ons oproepsentrum by 0860 00 4367, of stuur 'n e-pos aan [email protected] as jy enige verdere bystand met die invul van jou aansoekvorm verlang.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
8
Maak seker dat jy al die nodige aanvullende dokumentasie voorsien.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
9
Raadpleeg asseblief Afdeling B van die aansoekgids op bladsy 7 om seker te maak dat diegene wat jy as afhanklikes wil benoem, wel daarvoor kwalifiseer.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
10
Kies asseblief SLEGS EEN VOORDEELOPSIE uit die lys hieronder, en merk die toepaslike blokkie met 'n X.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
11
Werkende aansoekers: Dui asseblief jou basiese maandelikse salaris aan. As jy op middel- of senior bestuursvlak is, dui asseblief jou bruto maandelikse pakket aan. sluit jongste salarisstrokie of aanstellingsbrief in as jy 'n nuwe werknemer is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
12
Gepensioeneerde aansoekers: Dui asseblief jou basiese maandelikse pensioen aan.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
13
Is jy 'n lid of afhanklike van 'n geregistreerde mediese skema?
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
14
Indien ja, is jy die hooflid of 'n afhanklike?
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
15
As jy 'n lid/afhanklike is, heg asseblief die lidmaatskapsertifikaat aan van jou vorige mediese skema wat jou einddatum bevestig. (Lidmaatskapkaarte is nie voldoende nie.) Jy moet verseker dat die lidmaatskap van jou vorige mediese skema gekanselleer word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
16
Tydperk van lidmaatskap aktiewe werknemers se maandelikse bydraes word, waar toepaslik, outomaties van hul salarisse afgetrek.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
17
Ek sal my maandelikse bydraes op die volgende wyse betaal: n Debietorder n kontant as jy verkies om via debietorder te betaal, moet jy Bankbesonderhede van Lid (afdeling H) hieronder invul.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
18
Bankrekeningbesonderhede: Word vereis vir die direkte kreditering van terugbetalings aan lid, asook die direkte debitering van bedrae wat deur my aan die skema verskuldig is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
19
Enige inligting aan GEMs en/of hul agente se saakbestuurder wat die saakbestuurder mag benodig om my saak of dié van my afhanklike(s) te behartig.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
20
Enige inligting, op 'n anonieme grondslag, aan die gesondheidsorgbestuur, wat vir administratiewe en statistiese doeleindes benodig mag word, mits sodanige inligting te alle tye as vertroulik beskou sal word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
21
Dit is belangrik om GEMS en/of hul agente jou toestemming te verleen om met jou dokter(s), hospitaal of enige ander gesondheidsorgvoorsiener te onderhandel om te verseker dat jy die beste sorg geniet.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
22
E Die inhoud van hierdie vorm is waar, korrek en volledig. Ek verstaan dat indien daar enige verswyging of wesenlike wanvoorstelling is, my lidmaatskap beëindig kan word, en dat ek verplig kan word om enige bedrag aan die skema terug te betaal wat, indien dit nie vir my misbruik van die voordele of voorregte van die skema was nie, nie namens my uitbetaal sou word nie, onderhewig aan appèlprosedures.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
23
E Ek het my opsiekeuse gemaak en ek het myself van die voordelestruktuur ingevolge hierdie opsie vergewis.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
24
E Ek kom ooreen om myself met die reëls van die skema vertroud te maak.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
25
E My begunstigdes, met die uitsondering van my gade/lewensmaat, is volledig of gedeeltelik van my afhanklik, en in soverre hulle gedeeltelik van my afhanklik is, ontvang hulle nie 'n jaarlikse inkomste wat meer is as die toepaslike maksimum maatskaplike pensioenbedrag nie, of hulle is nie voltyds in diens op die datum van die ondertekening van hierdie vorm nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
26
E Ek is bewus daarvan dat GEMS algemene en/of voorwaarde-spesifieke wagtydperke kan instel, soos voorsien in die Wet op Mediese Skemas (131 van 1998).
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
27
E Ek verstaan dat my persoonlike besonderhede en mediese inligting (van gesondheidsorgvoorsieners met my uitdruklike toestemming verkry) as vertroulik beskou sal word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
28
E Ek is bewus daarvan dat my en my afhanklikes se vertroulike gesondheids- en persoonlike inligting vir die doeleindes van navorsing, statistiese data, bestuurde sorg en verslaggewing gebruik kan word en dat enige afwyking hiervan op 'n verbreking van vertroulikheid sal neerkom.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
29
E Ek verstaan dat indien GEMs my of my afhanklikes se vertroulike inligting vir ander doeleindes as dié wat in hierdie verklaring omskryf word, sou wou gebruik, daar van GEMs vereis sal word om verdere toestemming van my en my afhanklikes te verkry.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
30
E Ek verstaan dat my persoonlike en gesondheidsverwante inligting nie vir verwante besigheidsdoeleindes gebruik sal word óf vir kommersiële doeleindes verkoop sal word nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
31
E Ek verstaan dat GEMs aan sekere persone binne die organisasie en hul gekontrakteerde derde partye toegang tot lede se persoonlike en gesondheidsverwante inligting verleen het.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
32
E Ek verstaan dat GEMS en hul gekontrakteerde derde partye die mediese/gesondheids-/diagnose-/prosedure inligting wat voorsien is, vir die volgende doeleindes sal gebruik - die verwerking van die aansoek om lidmaatskap, terugbetaling van eise, vasstelling van lid se geregtigheid op voordele en risikobestuurspraktyk.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
33
E Ek verstaan dat GEMs vertroulikheidsooreenkomste aangegaan het met alle gekontrakteerde derde partye wat toegang het tot begunstigde-inligting met die oog op data-oordrag en -bestuur, skema-administrasie en bestuurde sorg-reëlings.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
34
E Ek verstaan dat alle personeellede van GEMs en hul gekontrakteerde derde partye deur interne vertroulikheidsooreenkomste gebind word. E Ek verstaan dat GEMs sal verseker dat genoegsame datasekuriteitsmaatreëls geïmplementeer word. E Ek verstaan dat GEMS in geval van 'n vertroulikheidskending verantwoordelikheid sal aanvaar en dat die skending in ooreenstemming met GEMs se interne protokolle behartig sal word. E Ek onderneem om myself en my afhanklike(s) aan GEMs se reëls en protokolle te onderwerp. E Ek magtig GEMs hiermee onherroeplik om die betaling van maandelikse bydraes met onmiddellike ingang van my aansluitingsdatum te implementeer. E Ek, as lid van GEMs, is aanspreeklik vir betaling van maandelikse bydraes aan GEMs. E Ek magtig my werkgewer/GEMs hiermee onherroeplik om enige bedrag wat ek GEMs wetlik skuld van my salaris/bankrekening te verhaal en om aan GEMs of hul agente alle sodanig verhaalde bedrae oor te betaal. E nóg ek nóg enige van my afhanklikes is begunstigdes van enige ander geregistreerde mediese skema. E Ek sal die Skema, soos vereis deur die reëls van die Skema, binne 30 dae van die verandering in omstandighede van enige veranderings in my afhanklike(s) se gesondheid of persoonlike status verwittig.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
35
E Ek sal GEMS minstens 48 uur voor 'n hospitaalopname wat nie 'n noodgeval is nie, verwittig. Ek aanvaar dat versuim om dit te doen, tot 'n gedeeltelike betaling deur myself sal lei.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
36
E Ek aanvaar dat die skema/hul agente slegs eisebetalings sal maak wat na hul mening geldig en in ooreenstemming met die skema se reëls is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
37
E reëls sal te alle tye van krag bly en ek aanvaar dat briewe, nuusbriewe en boekies nie die skemareëls vervang nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
38
E Ek stem ooreen dat alle gesprekke tussen my en die skema of hul gekontrakteerde partye opgeneem kan word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
39
E 'n Lid se persoonlike besonderhede en mediese inligting verkry van gesondheidsorgvoorsieners met die lid se uitdruklike toestemming sal as vertroulik beskou word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
40
E Lid-inligting (persoonlike en gesondheidsinligting) sal nie vir verwante maatskappy-besigheidsdoeleindes gebruik word óf vir kommersiële doeleindes verkoop word nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
41
E Toegang word verleen aan persone binne die organisasie, en hul gekontrakteerde derde partye, tot die persoonlike en gesondheidsinligting van begunstigdes.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
42
E Die Skema en hul gekontrakteerde derde partye sal die mediese/gesondheids-/diagnose-/prosedure-inligting wat voorsien is, vir die volgende doeleindes gebruik: verwerking van aansoek om lidmaatskap, terugbetaling van eise, vasstelling van lede se geregtigheid op voordele en risikobestuurspraktyk.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
43
E alle personeellede binne die skema en hul gekontrakteerde derde partye word deur interne vertroulikheidsooreenkomste gebind.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
44
E Die skema het verseker dat vertroulikheidsooreenkomste aangegaan is met alle gekontrakteerde derde partye wat toegang tot begunstigde-inligting met die oog op data-oordrag en -bestuur, skema-administrasie en bestuurde sorg-reëlings het.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
45
E In geval van 'n vertroulikheidskending aanvaar die Skema verantwoordelikheid, en die skending sal in ooreenstemming met GEMs se interne protokolle behartig word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
46
Skakel asseblief 0860 00 4367 as jy nie binne 7 werksdae bevestiging van jou lidmaatskap van GEMS ontvang het nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
47
Moet asseblief nie hierdie gids saam met jou ingevulde aansoekvorm indien nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
48
Afskrif van hooflid se ID.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
49
M2- en Z583-vorms, indien jy 'n pensioenaris en/of voormalige staatsamptenaar is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
50
Toelaagbevestigingsbrief van die Nasionale Tesourie, indien toepaslik.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
51
Lidmaatskapsertifikaat van die vorige mediese skema met 'n einddatum.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
52
Jou handtekening waar nodig (Afdelings H, I en J).
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
53
AFDELING A: LIDBESONDERHEDEDit is verpligtend om alle inligting in Afdeling A, waar toepaslik, in te vul.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
54
Jou Persal-nommer verskyn op jou salarisstrokie. Pensioenarisse: Verskaf asseblief jou Pensioennommer wat op jou korrespondensie of Pensioensertifikaat van die nasionale Tesourie verskyn.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
55
Dui asseblief jou huidige werkgewer se naam en organisasiekode aan. As jy 'n staatsamptenaar is, verskyn jou organisasiekode op jou salarisstrokie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
56
Vul asseblief die besonderhede van jou afhanklikes in afdeling B van die aansoekvorm in.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
57
Geen ander afhanklikes as dié wat op die tabel hieronder gelys word, kom vir lidmaatskap in aanmerking nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
58
Gade ingevulde afdeling oor afhanklike(s) op aansoekvorm, of Let wel: Indien gewoontehuwelik, 'n beëdigde verklaring van die lid wat die verpligting teenoor die gade bevestig.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
59
Voormalige gade ingevulde afdeling oor afhanklike(s) op aansoekvorm, en afskrif van wetlike verpligting om mediese ondersteuning soos ingevolge egskeidingskikking te voorsien.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
60
Beëdigde verklaring wat finansiële afhanklikheid van die lewensmaat van die lid bevestig. Beëdigde verklaring moet deur lid, lewensmaat en getuie ingevul word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
61
Kind (biologies, aangenome, stief- of pleeg-) met lid se van, onder die ouderdom van 21.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
62
ingevulde afdeling oor afhanklike(s) op aansoekvorm. Let wel: Indien die kind se van van dié van die lid verskil, word 'n beëdigde verklaring benodig wat die verpligting teenoor die kind bevestig en die rede vir die verskil verduidelik. (Beëdigde verklaring moet deur lid ingevul word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
63
Kind (biologies, aangenome, stief- of pleeg-) bo die ouderdom van 21.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
64
Indien kind 'n student is: Bewys van voltydse registrasie by 'n erkende tersiêre instelling en-Beëdigde verklaring deur lid wat finansiële afhanklikheid bevestig.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
65
indien kind verstandelik of liggaamlik gestrem is: Bewys van gestremdheid van 'n mediese praktisyn (Evalueringsverslag moet -deur mediese praktisyn ingevul word), en Beëdigde verklaring deur lid wat finansiële afhanklikheid bevestig.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
66
indien kind nóg student nóg gestrem is: Beëdigde verklaring deur lid wat finansiële afhanklikheid bevestig.-Let wel: Indien die kind se van van dié van die lid verskil, word 'n beëdigde verklaring wat die verpligting teenoor die kind bevestig en die rede vir die verskil verduidelik, benodig. Beëdigde verklaring moet deur lid ingevul word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
67
Ouer, Skoonouer, Grootouer, of Skoon-grootouer.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
68
Beëdigde verklaring deur lid wat finansiële afhanklikheid van die begunstigdes van die lid bevestig. Let wel: Skoonouers en skoon-grootouers mag slegs geregistreer word indien gade ook as 'n begunstigde geregistreer is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
69
Beëdigde verklaring wat finansiële afhanklikheid van die kleinkind van die lid bevestig. Beëdigde verklaring moet deur lid en biologiese ouer, waar toepaslik, ingevul word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
70
Beëdigde verklaring wat finansiële afhanklikheid van die broer/suster van die lid bevestig. (Beëdigde verklaring moet deur lid ingevul word.) Let wel: Slegs broer/suster van hooflid kan as 'n begunstigde geregistreer word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
71
Beëdigde verklaring wat finansiële afhanklikheid van niggie/s en/of neef/s van die lid bevestig. (Beëdigde verklaring moet deur lid en broer/suster, waar toepaslik, ingevul word.) Let wel: Slegs kinders van broer/suster van hooflid kan as begunstigdes geregistreer word.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
72
Bovermelde beëdigde verklarings wat afgelê moet word, asook die mediese vraelys vir ongeskikte afhanklikes, is op GEMS se webtuiste by www.gems.gov.za beskikbaar, of kan verkry word deur die oproepsentrum by 0860 00 4367 te skakel.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
73
E As jy 'n beëdigde verklaring moet indien, moet jy na jou naaste polisiestasie gaan, óf na enige persoon wat as kommissaris van ede gemagtig is, om te verklaar dat die inligting wat jy aan GEMs voorsien, waar en korrek is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
74
E Neem die vorm getitel "Evalueringsverslag deur Mediese Praktisyn (Ongeskiktheid)" na die toepaslike mediese praktisyn en versoek hom/haar om die vorm in te vul. Die konsultasie sal gedek word deur geregistreerde lede se voordeel vir algemene praktisyns. Van ongeregistreerde lede sal verwag word om die koste van hierdie konsultasie uit hul eie sak te betaal.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
75
E Maak jou keuse asseblief versigtig, aangesien jy nie in staat sal wees om jou opsie binne 'n jaar sonder die goedkeuring van die Trusteeraad te verander nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
76
E Jou dag-tot-dag- en ander blokvoordele sal pro rata bereken word as jou intreedatum nie 1 Januarie is nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
77
Dit beteken dat jou voordeellimiete bereken sal word in verhouding met die lidmaatskaptydperk wat vanaf jou aansluitingsdatum vir die jaar oor is. E Jy sal jou opsie aan die einde van elke jaar mag verander, met ingang vanaf die eerste dag van die volgende jaar.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
78
Jy moet die datum waarop jy graag by GEMs wil aansluit in afdeling D van die aansoekvorm aandui.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
79
E Jou toelatingsdatum moet op die eerste dag van 'n maand wees.E Verseker, waar moontlik, dat jou toelatingsdatum by GEMs direk op die kansellasiedatum van jou vorige mediese skema volg, aangesien 'n onderbreking in lidmaatskap jou werkgewersubsidie negatief kan beïnvloed.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
80
E as geen datum aangedui word nie, sal jou registrasiedatum outomaties vir die eerste dag van die volgende maand vasgestel word sodat geen agterstallige bydraes veroorsaak word nie. E as die aansluitingsdatum wat deur jou gekies is agterstallige bydraes tot gevolg het, sal dit van jou salaris of bankrekening (indien toepaslik) afgetrek word. E nuwe werknemers moet daarop let dat hul registrasiedatum nie vroeër as hul aanstellingsdatum kan wees nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
81
Gepensioeneerde Aansoekers: Vul asseblief die vorms M2 en Z583 in ter bevestiging van subsidie deur die Tesouriedepartement. Indien jy 'n afskrif van 'n brief van die Nasionale Tesourie het waarin jou subsidie bevestig word, heg dit asseblief aan die aansoekvorm, aangesien dit 'n doeltreffender registrasieproses tot gevolg sal hê.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
82
Werkende Aansoekers: Dui asseblief jou basiese maandelikse salaris aan. As jy op middel- of senior bestuursvlak is, dui asseblief jou bruto maandelikse pakket aan. Sluit jongste salarisstrokie of aanstellingsbrief in as jy 'n nuwe werknemer is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
83
Heg asseblief 'n lidmaatskapsertifikaat van jou vorige mediese skema met 'n einddatum aan.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
84
E Wetgewing bepaal dat jy of jou afhanklikes nie tegelykertyd by twee mediese skemas geregistreer kan wees nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
85
E Kontak asseblief jou vorige mediese skema en versoek hulle om jou van 'n lidmaatskapsertifikaat met 'n einddatum as bewys van lidmaatskap te voorsien.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
86
E Let asseblief daarop dat as jou lidmaatskapserfikaat nie 'n einddatum vertoon nie, ons nie in staat sal wees om dit te gebruik nie. As jy dit nog nie gedoen het nie, onthou om 'n lidmaatskapbeëindigingsbrief om jou vorige mediese skema te kanselleer, te voltooi en te pos.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
87
E As jy nie in staat is om 'n lidmaatskapsertifikaat te verkry nie, sal ons 'n lidmaatskapbeëindigingsbrief op jou vorige mediese skema se briefhoof as bewys van bedanking aanvaar. E as jy probleme ondervind om jou vorige mediese skema se aftrekking van jou salaris te beëindig, versoek asseblief jou Menslike Hulpbronne-beampte om 'n hand-beïndiging te prosesseer, aangesien GEMS nie in staat sal wees om 'n aftrekking van jou salaris daarsonder te implementeer nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
88
Maak asseblief seker dat jy hierdie afdelings sorvuldig deurlees voordat jy dié afdelings op jou aansoekvorm onderteken.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
89
Let wel: Jou aansoekvorm sal nie sonder jou handtekening verwerk word nie.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
90
As jy besluit om die Sapphire- of Beryl-opsie te kies, moet jy daarop let dat dít netwerk-opsies is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
91
Prime Cure-netwerk ingekontrakteer is. Jul huidige gesinsdokter/tandarts is dalk nie as 'n voorsiener van die Prime Cure-netwerk gelys nie. As dit die geval is, moet jy GEMS se oproepsentrum by 0860 00 4367 skakel om 'n diensverskaffer in jou omgewing te vind.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
92
So nie kan jy ook 'n SMS stuur na 33489, met jou lidnommer, die diensverskafferkategorie, die voorstad en/of uitbreiding en dorp wat jy verkies. As jy "1234567, GP, Hillcrest, Pretoria" SMS, sal jy onmiddellik 'n reaksie ontvang met die besonderhede van voorsieners, byvoorbeeld, "Dr A Dlamini 103, Kingsley-sentrum, Kerkstraat, 0121234567".
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
93
As jy of enige van jou afhanklikes MIV/VIGS het, sal dit in jul belang wees om by GEMS se MIV/VIGS-bestuursprogram aan te sluit deur Hulp vir VIGS by 0860 100 608 te skakel. Dit is 'n vertroulike program en nóg die werkgewer nóg die skema het toegang tot die deelnemer se inligting.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
94
Chroniese medisyne word voorgeskryf om voortgesette toestande soos hoë bloeddruk of asma te behandel en word ononderbroke geneem.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
95
GEMs bied omvattende voordele vir chroniese medisyne aan alle lede. Om vir jou chroniese medisyne te kwalifiseer, moet jy op die chroniese medikasieprogram registreer nadat jy kennisgewing ontvang het dat jy 'n geregistreerde lid van GEMs is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
96
E Medisyne wat op 'n volgehoue grondslag gebruik word om aftakelende, chroniese siektes te behandel wat produktiwiteit en lewensgehalte aansienlik beïnvloed; en E Duur korttermynmedisyne wat ander duur behandeling, soos hospitalisering, voorkom.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
97
As jy die Sapphire- of Beryl-opsies gekies het, sal jou Prime Cure-netwerkdokter, nadat hy/sy jou diagnose bevestig het, verantwoordelik vir die registrasie van jou toestand by GEMs wees, en om magtiging vir jou chroniese medikasie te verkry.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
98
as jy eers op die program geregistreer is, sal jou gemagtigde medikasie volledig gedek wees, mits jy die medikasie by 'n apteek van die Prime Cure-netwerk of via die aangewese koerierapteek verkry. Jou Prime Cure-dokter sal jou met hierdie reëlings bystaan.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
99
Let asseblief daarop dat slegs medikasie op die Sapphire- en Beryl-medikasieformule gedek is.
0
(1124200875659 AM) GEMS_APP(AFRIKAANS).txt
100
As jy die Ruby-, Emerald- of Onyx-opsie gekies het, moet jy om jou chroniese medikasie aansoek doen deur 'n aansoekvorm vir chroniese medisyne van GEMs se oproepsentrum te verkry, of deur een van ons webtuiste by www.gems.gov.za af te laai.

NCHLT Text Corpora -- Afrikaans

This is the Afrikaans language part of the NCHLT Text Corpora of the South African languages.

Language code (ISO 639): afr

URI: https://hdl.handle.net/20.500.12185/293

Licence:

Creative Commons Attribution 2.5 South Africa (CC BY 2.5 ZA): http://creativecommons.org/licenses/by/2.5/za/legalcode

Attribution:

South African Department of Arts and Culture & Centre for Text Technology (CTexT, North-West University, South Africa)

http://www.nwu.ac.za/ctext

Citation Information:

@inproceedings{eiselen2014nchlt,
  title={{Developing text resources for ten South African languages}},
  author={Eiselen, E. R. and Puttkammer M. J.},
  booktitle={Proceedings of the 9th International Conference on Language Resources and Evaluation},
  address={Reykjavik, Iceland},
  pages={3698-3703},
  year={2014}
}
Downloads last month
16