id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00201 | Hierdie voorsiening is nie beperk tot Suid-Afrika nie, maar kom wêreldwyd voor. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00202 | Die regering van die Wes-Kaap gaan u nie versaak in u tyd van hartseer nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00203 | Die twee stukke grond is tans in die besit van Goosen Trust. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00204 | Die boubedryf is weer op dreef om die vaardighede van die Provinsie uit te bou en broodnodige werkgeleenthede te skep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00205 | Elke kind kry n mondstuk en word aangemoedig om mond tot mond asemhaling op die pop te oefen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00206 | Dit is noodsaaklik dat die dam gebou word omdat die boorgate nie genoeg water op 'n slag kan gee nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00207 | Synde 'n chef van formaat daar in Australië sou dit darem lekker wees as NALN-se-lemoene eendag in een van sy boeke opduik. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00208 | Jy sal wel bewus wees dat ons net verlede week 'n voormalige Streekskommissaris afgedank het. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00209 | Ons sal onderwysers help deur gedetailleerde daaglikse lesplanne te voorsien. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00210 | Verdere landbou-ekonomiese navorsing sluit die evaluering van aanlegte in wat in hul eie energiebehoeftes (elektrisiteit) voorsien. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00211 | Die provinsie produseer die afgelope sewe jaar 'n gemiddelde surplus van 286 000 ton koring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00212 | Wat prof. [J.J.] Smith bedoel met 'n obsene bybetekenis, weet ek glad nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00213 | Ons vasteland wys die wêreld hoe hoop en deursettingsvermoë lyk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00214 | Materiaal vir die museum, voorwaar! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00215 | Ons moet verseker dat meer jongmense leerderskappe in die privaat- en openbare sektor betree. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00216 | Ek weet ook dat u reeds verskeie kursusse op landbougebied deurloop het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00217 | Daar sal uiteindelik 16 ha tafeldruiwe ontwikkel word waarvan twee ha reeds in 2006 aangeplant is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00218 | Dus behoort die vraag of groei regverdig verdeel word ’n sentrale aspek van alle ekonomiese oorwegings te wees. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00219 | Om betrokke te raak by die welsyn van hulel families en hulle kultuurgemeenskap. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00220 | Die Vrystaatse ad hoc-komitee is nie tevrede nie en vra 'n onderhoud met die Minister van Nasionale Opvoeding aan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00221 | As gevolg van toeslikking en groter waterbehoeftes word die wal van Keeromdam gedurende 1889 - 1990 met 3 - 4 verhoog. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00222 | Die skrywer self het egter verkies om sy verjaardag op die twaalfde te vier. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00223 | Ons finansiële instellings is 'n kragtige voorbeeld wat ons ietwat beskut het teen die wêreldwye ekonomiese storms. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00224 | Dit beteken ook dat elkeen 'n blyplek van sy eie sal hê waarop hy of sy trots kan wees. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00225 | Ons sal die inhiberende faktore deeglik in oënskou neem sodat ons hierdie program as ’n saak van dringendheid kan bespoedig. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00226 | Tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00227 | Vandag moet ons, met selfs groter selfvertroue, oor vryheid praat. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00228 | Volgens die 2001-sensus het 116 258 huishoudings in die Wes-Kaap nie oor basiese sanitasie beskik nie. | 0 | 1 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00229 | Hierdie stelling is baie van toepassing op die mense op die Koebeeberg by Vanrhynsdorp. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00230 | Daar is reeds 24 ha tafeldruiwe onder net gevestig en 'n verdere 14 ha is ook onder net ontwikkel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00231 | Intussen voorsien die Hexvallei Besproeiingsraad water aan die groep uit hul bestaande bronne. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00232 | Net om bevolkingsgroei te neutraliseer beweer Minister AB Williams dat 'n groei van 6% daarvoor nodig is.Dit is tans ongeveer 2%. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00233 | Dit is 'n belangrike mylpaal dat u daarin gelsaag het om die verdelings van die verlede te oorbrug. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00234 | Dit sluit eerstens hoër beleggingskoerse in, beide deur die openbare en privaatsektor. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00235 | So hier is ons kans om ook ons kant van die saak te stel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00236 | Die versameling bevat ook heelwat ander werk as taalrubrieke wat Hiemstra vir die koerant geskryf het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00237 | Kom ons maak die gesamentlike geveg teen rassisme ons eerste prioriteit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00238 | Hierdie vyfjaar rollende plan is in 2007/08 nagesien en dit beloop nou R78 biljoen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00239 | Hier is koffie gedrink, en is die Museumdag-aspek sinvol beklemtoon. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00240 | Ek het die reg om te glo wat ek wil glo. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00241 | Donderdag, 7 Augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00242 | Ons Inter-Ministeriële Komitee op Korrupsie ondersoek maniere om korrupsie doelgerig die nek in te slaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00243 | Laat die dood van Nadine Jantjies nie verniet wees nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00244 | Die skaaltjie wat hy gebruik het om die posstukke te weeg is in Pretoria in die museum in Boomstraat te sien. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00245 | Ek wil u uitnooi om onbevange te praat sodat ons die tipe gesprek kan voer waaraan ons binne landbou gewoond is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00246 | Afrikaans is nie my moedertaal nie, maar dis belangrik dat ek u in die taal waarmee u gemaklik is, toespreek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00247 | Ek kom so baie hier by u op Vuki dat die motor al vanself hier wil indraai as ek verby ry. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00248 | Dit is waar die verskil gemaak gaan word, dit is die vennootskap vir verandering. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00249 | Ons moet hierdie groot prestasie inderdaad vier. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00250 | Briewe moes geweeg en possakke moes verseël word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00251 | Dit is slegs mense wat iets het om mee te spog wat skou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00252 | By geleentheid het die Ambassadeurspaar op Wesselsbron kom besoek aflê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00253 | Graag wens ek u geluk met die inisiatief om hierdie Kongres te reël. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00254 | Ons is die enigste Afrikaanssprekendes by die MinMEC vergaderings. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00255 | Junie 2007 is daar 'n konferensie oor alkoholmisbruik onder plaaswerkers gehou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00256 | Maar dit het my aan die dink gesit. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00257 | Sedertdien is 231 huise gebou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00258 | Die status en die welvaart van die taal is ten nouste gekoppel aan die besit en uitoefening van politieke mag. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00259 | Die verskyning van hierdie boek het dus betekenis wat veel verder strek as die toekoms van Afrikaans. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00260 | Dit sê vir my dat u strewe na `n beter lewe vir u en u families. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00261 | Die susters glo ook dat hul moeder daarteen gekant was dat haar lied soos Ellie Rhee op elke straathoek gesing word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00262 | Die redery was Van Maenen & Van den Broeck (Antwerpen). | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00263 | Hy was 50 jaar lank ouderling in die kerk, Chris Barnard se pa voorgestel in die NG Kerk op Beaufort-Wes. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00264 | Dit is ons volkskontrak. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00265 | Daar is ook 'n begroting van R200 000 aan die plan gekoppel vir die huidige finansiele jaar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00266 | Dennis Horn) en sy neem sedert haar 12de jaar deel aan die Junior Nasionale Seëlskou (JUNASS). | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00267 | Holloway en vergesel hom later na Washington en Londen as Ambassadeursvrou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00268 | Dis ook nie sake waaroor ons net in die Parlement kan praat nie, daar moet dade volg. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00269 | Ons kan nie toelaat dat die bedryf deur sulke vrot kolle bederf word nie. | 0 | 1 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00270 | Ek weet dat julle als het wat nodig is om Dalrose 'n energieke en belangrike deel van die gemeenskap te maak. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00271 | Die mikpunt is dat oor 4 jaar 'n totaal van 50 ha ontwikkel moet wees. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00272 | En dit hoef nooit 'n dodelike siekte te wees nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00273 | In Augustus 1997 het prof. N.J. Snyman sy versameling knipsels oor veral die Afrikaanse letterkunde, aan NALN oorgedra. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00274 | Ons het wetstoepassingsagentskappe beveel om strenger op te tree teen wetteloosheid in Balfour en ander gebiede. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00275 | Jou beste prestasie nou, het jou net in posissie geplaas om die volgende uitdaging te oorkom. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00276 | Deur die jare het dit duideliker as ooit geraak dat hierdie vennootskap baie wedersydse voordele inhou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00277 | Ons sal voortgaan om ons gesondheidsorgstelsel te verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00278 | Deur saam te werk sal ons misdaad verslaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00279 | Kom ons maak werk daarvan om skouriviere in ons provinsie te hê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00280 | Dit is ons toekoms. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00281 | Ons sal harder met ons internasionale eweknieë moet saamwerk om 'n wettig bindende verdrag te beding. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00282 | Deur die jare het ons voortdurend die regeringstrukture verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00283 | Dit is deels die gevolg van doelbewuste programme deur die Regering om openbare infrastruktuur uit te brei. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00284 | Ons begroot binne 'n drie-jaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in Oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00285 | Die filosofie van lewenslange leer en uitkomsgebaseerde onderrig vorm die hoeksteen van die opleiding wat in 'n verskeidendheid vorme aangebied word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00286 | Hierdie tipe inligting stel die Museum eweneens aan navorsers en ander belanghebbendes beskik-baar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00287 | Die ontstaan en ontwikkeling van die leeskringkultuur vorm 'n belangrike tema in die geskiedenis van die Afrikaanse literatuur en die Afrikaanse boek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00288 | Van besondere belang was die erosie wat naby Calitzdorp plaasgevind het. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00289 | Hierdie basiese waarhede word reeds erken in ons Grondwet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00290 | Hierdeur is die basis gelê vir die historiese aankondigings wat President FW de Klerk 20 jaar gelede gemaak het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00291 | Ons gee hier 'n samevatting en enkele uittreksels uit die lesing. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00292 | Hier in sekere Wes-Kaapse dorpe is die aantal teringgevalle kommerwekkend hoog en neem dit jaarliks toe. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00293 | Ons wil hê dat u mede-eienaarskap van u eie toekoms moet opneem. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00294 | My beklemtoning van kulturele diversiteit moet nie verkeerd verstaan word nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00295 | Maar ons, as Afrikaanse moedertaalsprekers, moet daarteen waak om nie die taal te isoleer van ander taal-omgewings nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00296 | Verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00297 | Hierdie afname is grootliks te danke aan 'n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00298 | Met die toenemende belangrikheid van dienste en nuwe tegnologie fokus ons sentraal op die beskikbaarheid en kwaliteit van onderwys en opleiding. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00299 | Ek glo baie sterk daaraan aan om te kan boer nie'n reg is nie, dis 'n voorreg. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00300 | Kommersiële suiwelprodusente kan volgens die unieke konsep ook koeie verhuur aan die projek en daardeur punte op hul SEB-telkaart kan verwerf. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
Subsets and Splits